Coenraad Strydom

Coenraad Strydom

Goeie dag daar!!

Hoop julle het ‘n geseënde Feestyd gehad en voorspoed vir die Nuwe Jaar!!!

Ek kan nie glo dat julle daardie sogenaamde lodge bemark nie!!

Dit is meer ‘n 5 ster oase as ‘n lodge. Dit was los hande een van die lekkerste vakansie plekke waar ek nog ooit was. BAIE BAIE dankie!!!!

Wanneer kan ek boek vir Desember die jaar? As alles goed gaan miskien ook Augustus

Maar ek moet bieg ons het 2 glasse gebreek, hoe betaal ek daarvoor?

Lekker dag

Coenraad Strydom

/ Testimonials